Wat maak jy as jy wil uitvind wat in die res van die stories aangaan? Jy lees die boek, natuurlik!
Want jy wil nie uitmis nie...

Hierdie versamelbundel bevat benewens die "goue oues" ook 40 nuwe verse uit Gister se koeksister.
Markus Grysmuis het in Suid-Afrika in 'n reissak geklim en toe hy sy oë uitvee, is hy in 'n vreemde land... Rusland